E-pos

E-pos van 'n Cakes net klant

Goeiedag

Ek wou graag baie dankie se vir Victoria se heerlike Liewe Heksie koek!

Haar partytjie was verlede Saterdag en sy was baie opgewonde oor die mooi koek. Dit het heerlik gesmaak ook en heelwat gaste het my vir verwysings gevra.

Vriendelike groete

Marlene