Nog net 28

CAKES NET- DANKIE vir elkeen se "LIKE" op ons bladsy.

"Likes" ons staan tans op 472

Nog 28 "LIKES" en die trekking vir een gelukkige wenner vir 'n verjaardagkoek met die waarde van R350.00 sal gebeur.

Net 'n 'Cakes net' facebook vriend sal in aanmerking kom

vir die trekking en die wenner sal op Facebook aangekondig word.

image.jpg