Sms

Fred die koek is wonderbaar! Baie baie dankie! Ons sal foto neem saam met Ralfie en vir jou stuur om op Pta- Oos web te plaas. Net jammer jy en Erasmé en julle dogter moes ook op foto gekom het. So baie werk wat ons so baie waardeer! Hartlike groete! Ons Geysers

image.jpg