December Closing Times

We will be closing on Friday 16 December 2016 (public holiday) and reopen on 4/5/6 January 2017.

For any further queries: info@cakesnet.co.za

Leonie van Pletzen

Hi Fred,

I hope all is well with you.

We just wanted to say thanks for the cake for our celebration last weekend - it was delicious!

image.jpg

WhatsApp dankie

 

WhatsApp 

MJ was mal oor sy koek en die koek was heerlik!!  Baie baie dankie 🎈

Gerna van Zyl

image.jpg

Nuut/New

Fred dankie vir die pragtige koek. Julle is die beste x suzette

Suzette het die kar voorsien

image.jpg

Koekbokse

Goeie kwaliteit koekbokse, maar kan ook vir enige ander doel gebruik word.

Good quality cake boxes, but can also be used for other purpose.

# CAKE370 Boks/box

370x310x80 

(Geen deksel/no lid)

@ R10.00 elk

 

 

# CAKE380 Boks /box

380x380x120

@ R17.00 elk

# CAKE395 deksel/lid

395x395x60mm

@ R11.00 elk

 

# CAKE500 Boks/box

500x440x120mm

@ R18.00 elk

# CAKE515WL Deksel/Lid

515x455x60

@ R18.00 elk

 

CAKE610W Boks/box

610x370x80

( no lid/geen deksel)

@ R13.00 elk

 

# CAKE620 Boks/box

620x480x120

@ R25.00 elk

# CAKE635 Deksel/Lid

635x495x60

@ R18.00 elk

 

# CAKE850 Boks/box

850x350x120

@ R21.00 elk

# CAKE865 Deksel/lid

865x365x60 

@ R20.00 elk

image.jpg

Kompliment

 

Beste Gwen & Fred

Baie dankie vir die goeie diens wat julle lewer - ek het nou 2 jaar in 'n ry kinderverjaardagkoeke deur julle bestel en

die koeke is baie mooi, baie lekker, julle elektroniese proses van bestelling is gebruikersvriendelik en spaar baie tyd en julle elektroniese kommunikasie is uitstekend.

Dis regtig 'n plesier om met julle te werk.

Weereens dankie

groete/regards

Dr René van der Walt


10 Jaar

 

Korporatiewe Koeke

Hierdie firma sê al vir 9 jaar op die firma se verjaardag, dankie aan sy personeel vir hul diens en harde werk.

image.jpg

 

10 JAAR

DANKIE Extreme Glanzing, Irma en personeel dat ons elke jaar vir 10 jaar jul verjaardag kon bak. 

Baie geluk en wens jul net sukses

Cakes net

image.jpg
image.jpg

Vir Extreme Glazing se personeel

New

 

Army day

(Own toys & gun must be supplied)

image.jpg

E-mail

 

Hi Fred and Gwen

I thank you very much for the Red Car Cake you have baked for my son, it was very nice, tasty & fresh too!

My son was very happy, you made his day special.

Thanks again.

Regards

Lebo

Wen 6 cupcakes

 

BESTELLING VIR SATERDAG

23 Mei 2015

Ons verwysings nommer 23/9

As u hierdie verwysing nommer ontvang wen u 6 cupcakes met u bestelling.

Wenner sal op ons facebook bladsy verskyn.

image.jpg

'n WhatsApp

Hi Fred.

Wil net weer dankie sê vir Megan se ongelooflike mooi koek. Ons het komplimente van so ver as Switzerland gekry! Sy het vanoggend die laaste stukkie in haar kosblik skooltoe.

Baie dankie!

Tyler Petersen

image.jpg

845 Uil cupcakes

 

845 Uil cupcakes

Fred, ek wil net baie dankie se v ons uiltjie cupcakes. Ons het hulle gister geeet en hulle was nog heerlik vars. baie dankie dat mens altyd op julle kan reken! Groete, 

Annelie Laage

image.jpg

Long weekend 3-6 April 2015

 

PLEASE NOTE

Long weekend

3 - 6 April 2015

We wil still take orders for Friday, 3rd April & 4th April

But all cakes must be collected on Thursday before 17:30pm

We will be closed from the 3 - 6 April 2015

                 ***

NEEM KENNIS ASB

Langnaweek 3-6 April 2015

Ons neem bestellings vir Vrydag 3 April en Saterdag 4 April, maar afhaal van koeke ALLEENLIK Donderdag voor 17:30

Ons sal gesluit wees vanaf 3 April tot 6 April 2015

Baie dankie

Fred & Erasmé

image.jpg